Gallery
Ice Breaker Wedren Emerald Casino

Die naweek van die 27ste en 28ste Junie was 'n goeie naweek vir Danlou Marine en Agri.

Ons eie Jaun het deel geneem aan die Ice Breaker Boot Wedren en gewys dat hy 'n jong man is met vele talente.

Hy het op Saterdag tydens die Long Hall 'n 2de plek gekry en so goed gevaar het op die Circuit resies, Sondag die 28ste Junie, dat hy van sy span lede begin "lap" het. 

 

Dit wil gedoen word. Ons wil geluk se aan Jaun met sy prestasie en sterkte toe wens vir sy blink toekoms. 

 

Hier sit Jaun saam sy meisie Lavonne gedurende die Wedren. Hier is die Boot wat tydens die Boot Wedren Jaun gehelp met met sy pragtige prestasie. Jaun en sy span maat reg vir aksie!
Aksie foto waar Jaun en sy spanmaat besig is met die resies. Nog 'n aksie foto van Jaun en sy spanmaat Hier is foto van Jaun en sy spanlede besig met die wedren
Die spanning was omtrent in die lug gedurende die wedren Oupa Phil saam sy klein seun Lian in die vroeg oggend.