Gallery
The ULTIMATE water sport. See a few foto's of the Danlou Marine team (Phil Louw & Big Boy van Wyk) winning National Championships & WORLD Championships KUBOTA, KIPOR, GREENFIELDS, KVERNALAND, SOUTHTRADE,B.P IMPLIMENTE, POLARIS, LINHAI EN SE BEDERF/VERRAS BOETA SY DOGTER MET 'N NUWE GSMOON OMDAT SY HAAR SPRINGBOK KLERE IN MODELWERK GEKRY HET VIR 2013 - DIT WIL GEDOEN WEES :) Ons professionele uitstalling by Potch.
Die naweek van die 27ste en 28ste Junie was 'n goeie naweek vir Danlou Marine en Agri. Ons eie Jaun het deel geneem aan die Ice Breaker Boot Wedren en gewys dat hy 'n jong man is met vele talente. Hy het op Saterdag tydens die Long Hall 'n 2de plek gekry en so goed gevaar het op die Circuit resies, Sondag die 28ste Junie, dat hy van sy span lede begin "lap" het.
Dit wil gedoen word. Ons wil geluk se aan Jaun met sy prestasie en sterkte toe wens vir sy blink toekoms.
Leon en Tian het buite Klerksdorp 'n TLB L39 gaan demo vir 'n Klient. Dit is interesant om so iets in die werklikheid tesien en hoe die tegnologie al gevorder het.
|